Other TCG's
Other TCG's
Shop Online
and fill your cart
Choose Payflex at checkout
Get approved and
pay 25% today
with your debit
or credit card
Pay the remainder
over 6-weeks.
No interest.
No fees.
Jy bevind jou in die tyd van ontdekkingsreisigers. Jou skip het na ’n lang tog vol ontberinge die kus van ’n onbekende eiland bereik – die eiland van CATAN! Jy is egter nie die enigste avonturier nie. Ook ander onverskrokke ontdekkers het langs die kus van CATAN geland: die stryd om kolonisasie het begin. Die vroue en mans van jou ekspedisie stig die eerste twee nedersettings. Gelukkig is die land vrugbaar en ryk aan grondstowwe. Jy lê strate aan en bou
dorpe wat vinnig tot stede groei.